Eksodus 34:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is, Psalm 32:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Gelukkig is die een wie se oortreding vergewe word, wie se sonde bedek* word.+
6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is,