3 Gaan was jou en smeer lekkerruik-olie aan. Trek jou dan mooi aan* en gaan af na die dorsvloer. Moenie dat hy agterkom dat jy daar is totdat hy klaar geëet en gedrink het nie.
2 Toe het Joab ’n wyse vrou uit Tekoʹa+ laat haal en vir haar gesê: “Maak asseblief asof jy rou en trek rouklere aan, en moenie olie aan jou smeer nie.+ Tree op soos ’n vrou wat al lank treur oor iemand wat dood is.