4 Maar daardie selfde nag het Jehovah vir Natan gesê: 5 “Gaan sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Moet jy vir my ’n huis bou om in te woon?+
12Jehovah het Natan+ na Dawid toe gestuur. Natan het na hom toe gegaan+ en vir hom gesê: “Daar was twee mans in een stad, die een was ryk en die ander arm.
8 Maar die priester Sadok,+ Benaʹja,+ die seun van Jojaʹda, die profeet Natan,+ Siʹmeï,+ Reï en Dawid se magtige vegters+ het Adoʹnia nie ondersteun nie.