Genesis 27:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Esau het ’n vyandige gesindheid teenoor Jakob gehad as gevolg van die seën wat sy pa hom gegee het,+ en Esau het in sy hart bly sê: “Dit sal nie meer lank wees voordat daar oor my pa gerou sal word nie.+ Daarna gaan ek Jakob, my broer, doodmaak.” Psalm 7:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Kyk na die een wat swanger is met goddeloosheid. Hy is swanger met moeilikheid en gee geboorte aan leuens.+ Spreuke 18:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Om ’n broer te paai wat aanstoot geneem het, is moeiliker as om ’n sterk stad in te neem,+en daar is geskille wat soos die grendels van ’n vesting is.+
41 Esau het ’n vyandige gesindheid teenoor Jakob gehad as gevolg van die seën wat sy pa hom gegee het,+ en Esau het in sy hart bly sê: “Dit sal nie meer lank wees voordat daar oor my pa gerou sal word nie.+ Daarna gaan ek Jakob, my broer, doodmaak.”
14 Kyk na die een wat swanger is met goddeloosheid. Hy is swanger met moeilikheid en gee geboorte aan leuens.+
19 Om ’n broer te paai wat aanstoot geneem het, is moeiliker as om ’n sterk stad in te neem,+en daar is geskille wat soos die grendels van ’n vesting is.+