2 Samuel 13:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Nadat Absalom na Gesur+ gevlug het, het hy drie jaar lank daar gebly. 2 Samuel 14:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Joab het toe opgestaan en na Gesur+ gegaan en Absalom na Jerusalem gebring.