2 Samuel 2:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Daarna het Dawid Jehovah geraadpleeg+ en gevra: “Moet ek na een van die stede van Juda gaan?” Jehovah het vir hom gesê: “Gaan.” Dawid het toe gevra: “Waarheen moet ek gaan?” En hy het geantwoord: “Na Heʹbron.”+ 2 Samuel 5:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ná verloop van tyd het al die stamme van Israel na Dawid in Heʹbron+ gekom en gesê: “Ons is u vlees en bloed.+ 2 Samuel 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 In Heʹbron het hy 7 jaar en 6 maande lank oor Juda regeer, en in Jerusalem+ het hy 33 jaar lank oor die hele Israel en Juda regeer. 1 Kronieke 3:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hierdie ses seuns van Dawid is in Heʹbron gebore. Hy het 7 jaar en 6 maande daar regeer, en hy het 33 jaar lank in Jerusalem regeer.+
2 Daarna het Dawid Jehovah geraadpleeg+ en gevra: “Moet ek na een van die stede van Juda gaan?” Jehovah het vir hom gesê: “Gaan.” Dawid het toe gevra: “Waarheen moet ek gaan?” En hy het geantwoord: “Na Heʹbron.”+
5 Ná verloop van tyd het al die stamme van Israel na Dawid in Heʹbron+ gekom en gesê: “Ons is u vlees en bloed.+
5 In Heʹbron het hy 7 jaar en 6 maande lank oor Juda regeer, en in Jerusalem+ het hy 33 jaar lank oor die hele Israel en Juda regeer.
4 Hierdie ses seuns van Dawid is in Heʹbron gebore. Hy het 7 jaar en 6 maande daar regeer, en hy het 33 jaar lank in Jerusalem regeer.+