2 Samuel 17:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Husai het toe vir Absalom gesê: “Hierdie keer het Agitoʹfel nie goeie raad gegee nie!”+ 2 Samuel 17:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het Absalom en al die manne van Israel gesê: “Die raad van Husai, die Arkiet, is beter+ as die raad van Agitoʹfel!” Want Jehovah het besluit* dat Agitoʹfel+ se goeie raad moet misluk, sodat Jehovah rampspoed oor Absalom kan bring.+
14 Toe het Absalom en al die manne van Israel gesê: “Die raad van Husai, die Arkiet, is beter+ as die raad van Agitoʹfel!” Want Jehovah het besluit* dat Agitoʹfel+ se goeie raad moet misluk, sodat Jehovah rampspoed oor Absalom kan bring.+