2 Samuel 16:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe Husai,+ die Arkiet,+ Dawid se vriend,* by Absalom kom, het Husai vir Absalom gesê: “Lank lewe die koning!+ Lank lewe die koning!” 1 Kronieke 27:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Agitoʹfel+ was een van die koning se raadgewers, en Husai,+ die Arkiet, was die koning se vriend.*
16 Toe Husai,+ die Arkiet,+ Dawid se vriend,* by Absalom kom, het Husai vir Absalom gesê: “Lank lewe die koning!+ Lank lewe die koning!”
33 Agitoʹfel+ was een van die koning se raadgewers, en Husai,+ die Arkiet, was die koning se vriend.*