Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “‘Jy mag nie seksuele omgang met jou pa se vrou hê nie.+ Dit sal skande oor jou pa bring.*

  • Levitikus 20:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 ’n Man wat seksuele omgang met sy pa se vrou het, het skande oor sy pa gebring.*+ Hulle moet albei vir seker doodgemaak word. Hulle is verantwoordelik vir hulle eie dood.*

  • 1 Konings 2:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Toe het koning Salomo haar geantwoord: “Hoekom vra Ma dat Abiʹsag, die Sunammiet, aan Adoʹnia gegee word? Ma kan net sowel vra dat die koningskap aan hom gegee word,+ want hy is my ouer broer,+ en die priester Abjaʹtar en Joab,+ die seun van Seruʹja,+ ondersteun hom.”

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel