Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 32:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Jakob het toe vertrek, en die engele van God het hom ontmoet. 2 Toe hy hulle sien, het Jakob gesê: “Dit is die kamp van God!” Hy het die plek dus Mahanaʹim* genoem.

  • Josua 13:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Verder het Moses ’n erfdeel aan die stam van Gad gegee, aan elke familie van die Gadiete,

  • Josua 13:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Dit het ook die gebied van Hesbon+ tot by Ramat-Mispe en Beʹtonim ingesluit, en van Mahanaʹim+ tot by die grens van Debir,

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan