2 Samuel 8:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Joab,+ die seun van Seruʹja, was oor die leërmag, en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was die geskiedskrywer. 2 Samuel 10:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe Dawid hiervan hoor, het hy Joab en die hele leërmag, insluitende sy magtigste vegters, gestuur.+
16 Joab,+ die seun van Seruʹja, was oor die leërmag, en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was die geskiedskrywer.
7 Toe Dawid hiervan hoor, het hy Joab en die hele leërmag, insluitende sy magtigste vegters, gestuur.+