10 Nou sal die swaard nooit uit jou huis weggaan nie+ omdat jy geen respek aan my betoon het toe jy die vrou van Uriʹa, die Hetiet, as jou vrou geneem het nie.’
14 Toe het Absalom en al die manne van Israel gesê: “Die raad van Husai, die Arkiet, is beter+ as die raad van Agitoʹfel!” Want Jehovah het besluit* dat Agitoʹfel+ se goeie raad moet misluk, sodat Jehovah rampspoed oor Absalom kan bring.+