5 Die koning het toe vir Joab en Abiʹsai en Ittai hierdie bevel gegee: “Behandel die jong man Absalom goed ter wille van my.”+ Al die manne het gehoor toe die koning die hoofde hierdie bevel in verband met Absalom gee.
14 Joab het toe gesê: “Ek gaan nie meer tyd hier by jou mors nie!” Toe het hy drie pyle* geneem en dit deur Absalom se hart gesteek terwyl hy nog lewend in die groot boom gehang het.