8Toe het die manne van Eʹfraim vir hom gesê: “Wat het jy aan ons gedoen? Hoekom het jy ons nie geroep toe jy teen Miʹdian gaan veg het nie?”+ En hulle het bitterlik met hom gestry.+
12Toe is die manne van Eʹfraim bymekaargeroep, en hulle het na Safon* gegaan en vir Jefta gevra: “Hoekom het jy ons nie geroep om saam met jou te gaan om teen die Ammoniete te veg nie?+ Ons sal jou saam met jou huis afbrand.”
15 En die koning het teruggegaan en by die Jordaanrivier gekom. Die mense van Juda het na Gilgal+ toe gegaan om die koning te ontmoet en om saam met hom oor die Jordaanrivier te gaan.