2 Samuel 21:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 In Dawid se tyd was daar drie jaar lank hongersnood.+ Dawid het Jehovah vir leiding gevra, en Jehovah het gesê: “Daar is bloedskuld op Saul en op sy huis omdat hy die Gibeoniete doodgemaak het.”+
21 In Dawid se tyd was daar drie jaar lank hongersnood.+ Dawid het Jehovah vir leiding gevra, en Jehovah het gesê: “Daar is bloedskuld op Saul en op sy huis omdat hy die Gibeoniete doodgemaak het.”+