Numeri 25:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Jehovah het vir Moses gesê: “Neem al die leiers* van hierdie volk en hang hulle in die openbaar* op voor Jehovah, sodat Jehovah se brandende woede teen Israel kan bedaar.” Deuteronomium 21:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “As ’n man ’n sonde gepleeg het wat die doodstraf verdien en hy doodgemaak is+ en julle hom aan ’n paal gehang het,+
4 Jehovah het vir Moses gesê: “Neem al die leiers* van hierdie volk en hang hulle in die openbaar* op voor Jehovah, sodat Jehovah se brandende woede teen Israel kan bedaar.”
22 “As ’n man ’n sonde gepleeg het wat die doodstraf verdien en hy doodgemaak is+ en julle hom aan ’n paal gehang het,+