Eksodus 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe het Moses en die Israeliete hierdie lied vir Jehovah gesing:+ “Ek wil vir Jehovah sing, want hy is hoog en verhewe.+ Die perd en sy ruiter het hy in die see gegooi.+ Rigters 5:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Op daardie dag het Deboʹra+ saam met Barak,+ die seun van Abinoʹam, die volgende lied gesing:+
15 Toe het Moses en die Israeliete hierdie lied vir Jehovah gesing:+ “Ek wil vir Jehovah sing, want hy is hoog en verhewe.+ Die perd en sy ruiter het hy in die see gegooi.+