Genesis 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+ Deuteronomium 33:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n volk wat redding geniet in Jehovah,+jou beskermende skild,+en jou indrukwekkende swaard? Jou vyande sal voor jou kruip,+en jy sal op hulle rug* trap.” Psalm 3:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maar u, o Jehovah, is ’n skild rondom my.+ U is my heerlikheid+ en die Een wat my kop oplig.+
15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n volk wat redding geniet in Jehovah,+jou beskermende skild,+en jou indrukwekkende swaard? Jou vyande sal voor jou kruip,+en jy sal op hulle rug* trap.”