Psalm 12:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Die woorde van Jehovah is suiwer.+ Dit is soos silwer wat in ’n kleioond* gesuiwer is, sewe keer gereinig. Spreuke 30:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Elke woord van God is suiwer.+ Hy is ’n skild vir dié wat beskerming by hom soek.+
6 Die woorde van Jehovah is suiwer.+ Dit is soos silwer wat in ’n kleioond* gesuiwer is, sewe keer gereinig.