Genesis 9:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Net vleis met sy lewe* – sy bloed+ – mag julle nie eet nie.+ Levitikus 17:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “‘As enigiemand van die huis van Israel of enige uitlander wat onder julle woon, enige bloed eet,+ sal ek die persoon wat die bloed eet, beslis verwerp, en ek sal hom onder sy volk uitroei.
10 “‘As enigiemand van die huis van Israel of enige uitlander wat onder julle woon, enige bloed eet,+ sal ek die persoon wat die bloed eet, beslis verwerp, en ek sal hom onder sy volk uitroei.