Psalm 130:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 As u boekgehou het van* oortredings, o Jah,*wie sou dan kon bly staan, o Jehovah?+ Hosea 14:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Kom terug na Jehovah,en sê vir hom: ‘Vergewe asseblief ons oortreding+ en aanvaar wat goed is,en ons sal die lof van ons lippe offer+ soos ons jong bulle sou offer. 1 Johannes 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 As ons ons sondes bely, is hy getrou en regverdig om ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+
2 Kom terug na Jehovah,en sê vir hom: ‘Vergewe asseblief ons oortreding+ en aanvaar wat goed is,en ons sal die lof van ons lippe offer+ soos ons jong bulle sou offer.
9 As ons ons sondes bely, is hy getrou en regverdig om ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+