26 Die koning het vir die priester Abjaʹtar+ gesê: “Gaan na jou grond in Aʹnatot!+ Jy verdien die dood, maar ek sal jou nie vandag doodmaak nie omdat jy die Ark van die Soewereine Heer Jehovah voor my pa, Dawid, gedra het+ en omdat jy al my pa se moeilike tye saam met hom deurgemaak het.”+