Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Op daardie dag het Jehovah ’n verbond met Abram gemaak+ en gesê: “Aan jou nageslag* sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+

  • Eksodus 23:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 “Ek sal julle grens vasstel van die Rooisee af tot by die see van die Filistyne en van die wildernis af tot by die Rivier,*+ want ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en julle sal hulle voor julle uit verdryf.+

  • 2 Samuel 8:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Dawid het Hadadeʹser, die seun van Rehob, die koning van Soba,+ verslaan toe Hadadeʹser op pad was om sy beheer oor die gebied by die Eufraatrivier+ te herstel.

  • Psalm 72:8-10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Hy sal onderdane hê* van see tot see

      en van die Rivier* tot aan die eindes van die aarde.+

       9 Dié wat in die woestyn woon, sal voor hom neerbuig,

      en hy sal sy vyande verslaan.+

      10 Die konings van Tarsis en van die eilande

      en die konings van Skeba en Seba sal skatting* betaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel