1 Konings 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Salomo het 12 beamptes oor die hele Israel gehad, en hulle het die koning en sy huishouding van kos voorsien. Elkeen het die verantwoordelikheid gehad om kos vir een maand van die jaar te voorsien.+
7 Salomo het 12 beamptes oor die hele Israel gehad, en hulle het die koning en sy huishouding van kos voorsien. Elkeen het die verantwoordelikheid gehad om kos vir een maand van die jaar te voorsien.+