8 Hiram het die volgende boodskap aan Salomo gestuur: “Ek het die boodskap ontvang wat u aan my gestuur het. Ek sal die sederhout en jenewerhout+ voorsien, net soos u gevra het.
5 En hy het die binnekant van die huis met panele van jenewerhout bedek, en daarna het hy dit met suiwer goud oorgetrek.+ Toe het hy dit met afbeeldings van palmbome+ en kettings versier.+