8 Hy het toe die Allerheiligste vertrek+ gemaak. Dit was 20 el lank en 20 el breed. Die lengte daarvan was dieselfde as die breedte van die huis. En hy het dit met 600 talente suiwer goud oorgetrek.+ 9 Hy het 50 sikkels goud gebruik vir die spykers, en hy het die dakvertrekke met goud oorgetrek.