3 Samuel het toe vir die hele huis van Israel gesê: “As julle met julle hele hart+ tot Jehovah terugkeer, moet julle ontslae raak van julle vreemde gode+ en Astoʹret-beelde,+ en julle moet lojaal bly aan Jehovah en hom alleen dien,+ en dan sal hy julle uit die hand van die Filistyne red.”+