2 Kronieke 32:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Dit was Hiskiʹa wat die boonste uitloop van die Gihon-fontein+ toegestop het+ en die water in ’n westelike rigting na die Stad van Dawid+ gelei het. En Hiskiʹa was suksesvol in alles wat hy gedoen het.
30 Dit was Hiskiʹa wat die boonste uitloop van die Gihon-fontein+ toegestop het+ en die water in ’n westelike rigting na die Stad van Dawid+ gelei het. En Hiskiʹa was suksesvol in alles wat hy gedoen het.