Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 As julle die land nie onrein maak nie, dan hoef die land julle nie uit te braak soos dit die nasies sal uitbraak wat voor julle daar was nie.

  • Deuteronomium 4:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 dan neem ek vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle dat julle beslis vinnig uit die land sal verdwyn wat julle in besit gaan neem nadat julle deur die Jordaanrivier getrek het. Julle sal nie lank in die land woon nie. Julle sal heeltemal vernietig word.+

  • 2 Samuel 7:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom dissiplineer met die lat van mense en met die houe van die mensekinders.*+

  • 2 Konings 17:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Die Israeliete het aangehou om al die sondes van Jeroʹbeam te pleeg.+ Hulle het nie daarvan afgewyk nie 23 totdat Jehovah Israel voor hom verwyder het, net soos hy deur middel van al sy knegte, die profete, gesê het.+ Israel is in ballingskap na Assiʹrië weggeneem,+ waar hulle tot vandag toe is.

  • Psalm 89:30-32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 As sy kinders my wet verlaat

      en my bevele* nie gehoorsaam nie,

      31 as hulle my wetsbepalings verbreek

      en my gebooie nie gehoorsaam nie,

      32 dan sal ek hulle met ’n stok straf vir hulle ongehoorsaamheid*+

      en met slae vir hulle oortreding.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel