1 Konings 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hiram het die volgende boodskap aan Salomo gestuur: “Ek het die boodskap ontvang wat u aan my gestuur het. Ek sal die sederhout en jenewerhout+ voorsien, net soos u gevra het.
8 Hiram het die volgende boodskap aan Salomo gestuur: “Ek het die boodskap ontvang wat u aan my gestuur het. Ek sal die sederhout en jenewerhout+ voorsien, net soos u gevra het.