2 Samuel 5:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dawid het in die vesting gaan woon, en dit is* die Stad van Dawid genoem. Dawid het oral bouwerk begin doen, van die Wal*+ af binnetoe.+ 1 Konings 11:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Hy het teen koning Salomo in opstand gekom omdat Salomo die Wal*+ gebou het en die Stad van Dawid, sy pa,+ versterk het. 2 Konings 12:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Joas se knegte het teen hom saamgesweer+ en het hom doodgemaak by die huis van die Wal,*+ op die pad wat na Silla afgaan.
9 Dawid het in die vesting gaan woon, en dit is* die Stad van Dawid genoem. Dawid het oral bouwerk begin doen, van die Wal*+ af binnetoe.+
27 Hy het teen koning Salomo in opstand gekom omdat Salomo die Wal*+ gebou het en die Stad van Dawid, sy pa,+ versterk het.
20 Joas se knegte het teen hom saamgesweer+ en het hom doodgemaak by die huis van die Wal,*+ op die pad wat na Silla afgaan.