-
Josua 17:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 In die gebiede van Isʹsaskar en Aser het Manasʹse Bet-Sean en sy afhanklike* dorpe, Jibʹleam+ en sy afhanklike dorpe, die inwoners van Dor+ en sy afhanklike dorpe, die inwoners van En-Dor+ en sy afhanklike dorpe, die inwoners van Taʹänag+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Megidʹdo en sy afhanklike dorpe ontvang – drie heuwelgebiede.
-
-
Rigters 5:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Konings het gekom, hulle het geveg.
-