2 Samuel 7:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Wanneer jy sterf,*+ sal ek jou nageslag,* jou eie seun,* koning maak ná jou, en ek sal sy koninkryk stewig vestig.+ 2 Samuel 7:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom dissiplineer met die lat van mense en met die houe van die mensekinders.*+
12 Wanneer jy sterf,*+ sal ek jou nageslag,* jou eie seun,* koning maak ná jou, en ek sal sy koninkryk stewig vestig.+
14 Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom dissiplineer met die lat van mense en met die houe van die mensekinders.*+