-
1 Konings 11:38Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
38 En as jy alles gehoorsaam wat ek jou beveel en my weë volg en doen wat reg is in my oë deur my wetsbepalings en my gebooie te gehoorsaam, net soos my kneg Dawid gedoen het,+ dan sal ek ook met jou wees. Ek sal ’n blywende koningshuis aan jou gee, net soos ek aan Dawid gegee het,+ en ek sal Israel aan jou gee.
-