Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Daarna het hy die goud by hulle geneem, en hy het dit met ’n beitel gevorm en ’n beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. Hulle het begin sê: “Dít is julle God, o Israel, wat julle uit Egipte uitgelei het.”+

  • Eksodus 32:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Hulle het gou van die weg afgewyk wat ek hulle beveel het om te volg.+ Hulle het vir hulle ’n beeld van ’n kalf gemaak, en hulle hou aan om daarvoor neer te buig en daaraan offerandes te bring en te sê: ‘Dít is julle God, o Israel, wat julle uit Egipte uitgelei het.’”

  • 2 Kronieke 11:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Jeroʹbeam het toe sy eie priesters aangestel vir die offerhoogtes+ en vir die bokagtige demone*+ sowel as vir die kalwers wat hy gemaak het.+ 16 En uit al die stamme van Israel het almal wat vasbeslote was* om Jehovah, die God van Israel, te dien,* agter die priesters en die Leviete aan na Jerusalem gegaan om offerandes te bring aan Jehovah, die God van hulle voorvaders.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel