Psalm 78:68 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 68 Maar hy het die stam van Juda uitgekies,+die berg Sion, waarvoor hy lief is.+ Psalm 132:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want Jehovah het Sion uitgekies.+ Dit was sy begeerte om dit as sy woonplek te hê:+