Levitikus 26:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “‘Julle mag nie vir julle waardelose gode maak nie,+ en julle mag nie vir julle ’n beeld+ of ’n heilige pilaar oprig nie, en julle mag nie ’n klipfiguur+ in julle land sit om daarvoor neer te buig nie,+ want ek is Jehovah julle God.
26 “‘Julle mag nie vir julle waardelose gode maak nie,+ en julle mag nie vir julle ’n beeld+ of ’n heilige pilaar oprig nie, en julle mag nie ’n klipfiguur+ in julle land sit om daarvoor neer te buig nie,+ want ek is Jehovah julle God.