-
2 Konings 3:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Joram,+ die seun van Agab, het in die 18de jaar van koning Joʹsafat van Juda koning oor Israel geword in Samariʹa, en hy het 12 jaar lank regeer. 2 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë, maar nie so erg soos sy pa en ma nie, want hy het die heilige pilaar van Baäl verwyder wat sy pa gemaak het.+
-