4 en toe Iseʹbel+ Jehovah se profete doodgemaak het, het Obadʹja 100 profete geneem en hulle in grotte weggesteek, 50 in ’n grot, en hy het hulle van kos* en water voorsien.)
19 Laat die hele Israel na my toe kom op die berg Karmel,+ en ook die 450 profete van Baäl en die 400 profete van die heilige paal,*+ wat aan die tafel van Iseʹbel eet.”
7 Sy vrou Iseʹbel het vir hom gesê: “Is jy nie koning oor Israel nie? Staan op, eet en laat jou hart vrolik wees. Ek sal vir jou die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, gee.”+
30 Toe Jehu by Jisʹreël+ aankom, het Iseʹbel+ daarvan gehoor. En sy het haar oë met swart verf* geverf en haar kop versier en deur die venster afgekyk.
20 “‘Maar ek het dít teen jou: Jy doen niks omtrent daardie vrou Iseʹbel+ nie. Sy noem haarself ’n profetes, en sy leer en mislei my slawe om seksuele onsedelikheid*+ te pleeg en om afgodsoffers te eet.