Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar julle moet hulle altare afbreek, hulle heilige pilare stukkend breek en hulle heilige pale* afkap.+

  • 2 Konings 10:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Toe het hulle die heilige pilare+ van die tempel van Baäl uitgebring en dit verbrand.+

  • 2 Konings 10:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 So het Jehu Baälaanbidding uit Israel uitgeroei.

  • 2 Konings 13:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 (Maar hulle het nie afgewyk van die sonde wat die huis van Jeroʹbeam Israel laat pleeg het nie.+ Hulle het aangehou om hierdie sondes te pleeg,* en die heilige paal*+ het in Samariʹa bly staan.)

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel