15 “Maar as julle nie na die stem van Jehovah julle God luister deur al sy gebooie en sy wetsbepalings te gehoorsaam wat ek julle vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor julle kom en julle inhaal:+
25 Ek vertel julle die waarheid: Daar was baie weduwees in Israel in Eliʹa se tyd, toe die hemel drie jaar en ses maande lank toegesluit was en ’n groot hongersnood oor die hele land gekom het.+
17 Eliʹa was ’n mens met gevoelens soos ons s’n, maar nadat hy opreg gebid het dat dit nie moet reën nie, het dit drie jaar en ses maande lank nie in die land gereën nie.+