-
Psalm 37:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Want die arms van die goddeloses sal gebreek word,
maar Jehovah sal die regverdiges ondersteun.
-
-
Psalm 37:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Hulle sal nie verneder word in die tyd van rampspoed nie.
In die tyd van hongersnood sal hulle baie hê.
-