Johannes 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy het in die nag+ na Jesus toe gekom en vir hom gesê: “Rabbi,+ ons weet dat u as ’n leermeester van God af gekom het, want niemand kan hierdie wonderwerke*+ doen wat u doen tensy God met hom is nie.”+
2 Hy het in die nag+ na Jesus toe gekom en vir hom gesê: “Rabbi,+ ons weet dat u as ’n leermeester van God af gekom het, want niemand kan hierdie wonderwerke*+ doen wat u doen tensy God met hom is nie.”+