Amos 5:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Want ek weet hoe baie julle opstandige dade* isen hoe groot julle sondes is– julle laat die regverdiges swaarkry,julle aanvaar omkoopgeskenkeen julle behandel die armes onregverdig in die stadspoort.+ Habakuk 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 So verloor die wet sy krag,en geregtigheid word nooit uitgevoer nie. Want die goddeloses omring die regverdiges,en daarom word geregtigheid verdraai.+
12 Want ek weet hoe baie julle opstandige dade* isen hoe groot julle sondes is– julle laat die regverdiges swaarkry,julle aanvaar omkoopgeskenkeen julle behandel die armes onregverdig in die stadspoort.+
4 So verloor die wet sy krag,en geregtigheid word nooit uitgevoer nie. Want die goddeloses omring die regverdiges,en daarom word geregtigheid verdraai.+