Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 9:25, 26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Hy het toe vir Bidkar, die offisier wat by hom was, gesê: “Tel hom op en gooi hom op die stuk grond van Nabot, die Jisreëliet.+ Onthou jy toe ek en jy saam agter sy pa, Agab, gery het? Toe het Jehovah hierdie oordeel teen hom uitgespreek:+ 26 ‘“So seker as wat ek gister die bloed van Nabot+ en die bloed van sy seuns gesien het,” sê Jehovah, “so seker sal ek op jou wraak neem+ op hierdie stuk grond,” sê Jehovah.’ Tel hom dan nou op en gooi hom op die stuk grond, soos Jehovah gesê het.”+

  • Prediker 4:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Ek het weer nagedink oor al die onderdrukking wat onder die son plaasvind. Ek het die trane van die onderdruktes gesien, en daar was niemand om hulle te vertroos nie.+ Hulle onderdrukkers het die mag gehad, en daar was niemand om hulle te vertroos nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel