-
2 Konings 9:7-9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Jy moet die huis van jou heer Agab uitroei, en ek sal die bloed wreek van my knegte, die profete, en van al die knegte van Jehovah wat deur Iseʹbel+ doodgemaak is. 8 En die hele huis van Agab sal doodgemaak word. Ek sal almal wat manlik is* uit die huis van Agab uitroei, insluitende die hulpeloses en die swakkes in Israel.+ 9 En ek sal die huis van Agab maak soos die huis van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, en soos die huis van Baäsa,+ die seun van Ahiʹa.
-