-
1 Konings 21:18, 19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 “Staan op en gaan na Agab, die koning van Israel, wat in Samariʹa is.+ Hy is in die wingerd van Nabot, want hy het daarheen gegaan om dit in besit te neem. 19 Jy moet vir hom sê: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Het jy ’n man vermoor+ en sy eiendom geneem?”’+ Dan moet jy vir hom sê: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Op die plek waar die honde die bloed van Nabot opgelek het, sal die honde jou bloed oplek.”’”+
-