2 In daardie tyd het Ahaʹsia in Samariʹa deur die traliewerk van sy dakvertrek geval en hom beseer. Hy het toe boodskappers uitgestuur en vir hulle gesê: “Gaan raadpleeg Baäl-Sebub, die god van Ekron,+ om uit te vind of ek van hierdie besering sal herstel.”+