2 Samuel 17:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Absalom het Amaʹsa+ in die plek van Joab+ oor die leërmag aangestel. Amaʹsa was die seun van Jitra, die Israeliet, wat seksuele omgang gehad het met Abiʹgail,+ die dogter van Nahas, die suster van Seruʹja, Joab se ma.
25 Absalom het Amaʹsa+ in die plek van Joab+ oor die leërmag aangestel. Amaʹsa was die seun van Jitra, die Israeliet, wat seksuele omgang gehad het met Abiʹgail,+ die dogter van Nahas, die suster van Seruʹja, Joab se ma.