35 Dan sal ek vir my ’n getroue priester aanstel.+ Hy sal optree in ooreenstemming met die begeerte van my hart,* en ek sal vir hom ’n blywende huis* gee, en hy sal altyd as priester vir my gesalfde dien.
37 Dawid het Asaf+ en sy broers toe by die ark van die verbond van Jehovah agtergelaat om gereeld voor die Ark te dien,+ volgens die daaglikse roetine.+
3 Dawid, Sadok+ en Ahimeʹleg het hulle in afdelings ingedeel vir hulle dienstoewysings. Sadok was ’n nakomeling van Eleaʹsar, en Ahimeʹleg was ’n nakomeling van Iʹtamar.